grappies
Home » Grappies

Wolf wolf hoe laat is dit?

5 February 2010

Heeltemal dronk; “uit jou verstand uit dronk”, soos hulle sê slinger Gatiep nader aan ‘n polisieman op patrollie.
“Hye Ossifier!” skreeu hy in die polisieman se oor “hoe laaaaaaatt is it”!
“Dit is eenuur” sê die polisieman en slaan Gatiep een hou oor sy kom met sy knuppel
“&&$$#@Q!!!” kla Gatiep terwyl hy sy kop vryf, ” ek is F&&**%$#@! bly ekt jdou nie ‘n uur terug raak geloep nie”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.