Die man kom baie opgewonde by die huis ingestorm.
Hy se vir sy vrou : “Haai vrou ek vandag die winskoop van n leeftyd gekoop. Vier bande net vir R100.
Die vrou kyk na hom en se: “Jy het dan nie eers n kar nie” Die man dink so n bietjie en se : “Het ek verlede week gekla toe jy n bra gekoop het”?
