grappies
Home » Nuusflits

Wild Africa Cream borg verdere pryse vir LagJouDoos

Wild Africa Cream

Wild Africa Cream

Wild Africa Cream het ingewillig om addisionele pryse te borg vir LagJouDoos. Hierdie is wêreldbekende room likeur wat in die Weskaap gebore en grootgemaak word. Hulle vermengings proses verseker ‘n lekker ligte likeur wat maklik vir 2 jaar in die bottel hou – wat natuurlik onnodig is dit word veel vinniger uit gedrink!
Gaan kuier gerus op hulle werf by http://wildafricacream.co.za

Meer besonderhede oor die pryse sal bietjie later verskaf word. Vir die oomblik kan ons sê

1. Verskaf materiaal aan ons
2. Gaan vra jou vriende om ons te besoek en na die items wat jy verskaf het te kyk
3. Teken in op ons epos lys

NS, die einde van die dag, week, maand, jaar, jou lewe kom nader –gaan kry gerus nou ‘n bottel en geniet ‘n glasie terwyl jy aan bostaande stappe begin werk!

LET WEL, as jy onder 18 is het jy nog baie tyd en MAG jy NIE aan hierdie inskrywing deelneem nie EN jy MAG NIE ‘n bottel gaan koop nie en MAG jy NIE eers hiervan drink nie.

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.