grappies
Home » Grappies

Wie het die vrou gemaak?

‘n Argitek en ‘n ingenieur stry in die kroeg oor wie die vrou gemaak het; “’n argitek of ‘n ingenieur”. Na ‘n lang gestry vra hul die kroegman wat antwoord is: “Die munisipaliteit natuurlik. Dit is net hulle wat kakplaas en die speelgronde so na aan mekaar sal bou.”

-Dankie soenhada

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.