Ou Koos en Mike sit in een aand in die kroeg. Dit is alombekend dat Koos die beste bedeeld is op die dorp.
Mike: “Koos, ek hoor jy het die grootste geweer op die dorp.”
Koos: “Ou Mike, jy moenie alles glo wat jou vrou jou vertel nie.”
Teken in op weeklikse epos opdaterings. Jou epos sal nie gedeel word nie.
