grappies
Home » Grappies

Weermag pas vir swangerskap sersant

Die soldaat kom die Vrydagoggend ‘n pas om huis toe te gaan vra by die Sersant.
“Nou waarvoor wil jy huis toe gaan troep?” vra die sersant.
“Ek gaan pa word Sersant” antwoord die troep opgewonde.
Die Maandag oggend vra die sersant vir die troep: “En wat is die baba se naam?”
“Oor nege maande sal jy die eerste een wees vir wie ek sê sersant”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.