grappies
Home » Grappies

Water in jou kar se vergasser?

Vrou: Daar is water in die kar se vergasser
Man: Daar is nie water in die kar se vergasser nie
Vrou: Daar is beslis water in die kar se vergasser
Man: Jy weet nie eens waar die kar se vergasser is nie, maar goed ek sal gaan kyk, waar is die kar
Vrou: In die swembad

ps. ‘n motor vergasser of dan “carburetor” is die ding in jou voertuig wat die petrol en lug presies reg meng sodat die engine lekker loop…water moet glad nie daar naby kom nie…

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.