Mike en Koos speel een Saterdag middag gholf. Voor hulle speel twee vrouens, maar hulle speel baie stadig en die manne begin ongeduldig te raak. Koos besluit toe hy gaan hulle vra of hulle net kan verby speel. Hy loop so halfpad, maar draai vinnig om en hardloop terug. Mike vra hom wat’s fout, waarop Koos antwoord:”Die een is my vrou en die ander my skelmpie”. Mike sê hy sal gaan vra,maar kom ook vinnig terug en sê…”sjoe…klein wereld die né”!
