Hierdie was ‘n lang week gewees, ‘n paar prentjies om jou reg te kry vir die naweek.

Makliker as jy vroulik is...die stomp

ook makliker as jy vroulik is of BAIE moeg

Help ook vir 'n stywe nek

Die hele familie gaan rus, swaarstes onder asb

Slaap sommer in jou kos, spaar tyd later

Voete nader aan die neus, help vir lekker slaap

Vergeet van baklei (en vry), ons rus nou!
