‘n Man sit en op die bank en lees koerant.
Sy vrou bekruip hom van agter en slaan hom ‘n allemintige hou oor die kop met die pan.
Heel geskok skree hy: “EINA, waarvoor was dit!?”
Vrou: Hier is ‘n papiertjie in jou broek se sak waarop Mary Lou geskryf staan”
Man: “Ek het perde gespeel en dit was die perd waarop ek gewed het”
3 Weke later slaan sy hom nog harder oor die kop
Man: “HEL, en waarvoor was dit nou weer!?”
Vrou: “Jou perd het gebel”.
