grappies
Home » Grappies

Vrot, Vrotter, Vrotste

Op ‘n dag will Sannie ‘n koek bak, maar soos dit maar soms gaan is daar nie eiers in die huis nie.  Sy ry gou na haar gewone winkel, die 7 Elven op die hoek, in die dorp en kry die eienaar, Piet, wie sy ken daar wat dan ook onmiddellik ‘n half dosyn eiers aan haar verkoop.

By die huis gekom bak sy die koek maar die eiers is vrot en dit is ‘n flop.  Sy sit dus maar weer af na die 7 Elevn op die hoek in die dorp en daar gekom is Piet nie daar nie, maar sy vrou Antionette wel.

Sannie vra vir Antionette: “Weet jy jou man se eiers is vrot?”
Antionette is bietjie geskok en stamel: “En hoe weet jy my man se eiers is vrot?”
Sannie:”Kom ruik bietjie aan my koek”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.