V: Wat is die verskil tussen ‘n dooie hond en ‘n bulls ondesteuner?
A: Daar is remmerke voor die dooie hond…
V:Wat is die verskil tussen OJ Simpson en die bulle?
A:OJ het ‘n beter verdediging…..
V:Wat is die verskil tussen ‘n vliegtuig engin en ‘n bul?
A:’n Vliegtuig engin hou na ‘n tyd op met moan
V:Het jy gehoor van die ou wat oorlede is in ‘n bulls trui?
A:Ja, die polisie moes hom vroue onderklere aantrek om sy familie die verleentheid te spaar.
