Vlieënier kom aarde toe
9 July 2009
Die jong vlieënier neem sy meisie vir ‘n nagvlug. Met die terugkeer na die lughawe dink hy, hy sal haar bietjie beïndruk en in plaas van die gebruiklike radio versending om toestemming te vra om te mag land sê hy aan die toring:
“Raai Wiieeee!?”
Die Toring sit onmiddelik al die ligte op die aanloopbaan af en antwoord:
“Raai Waaaaaar!?”










Gesels saam!