grappies
Home » Grappies

Vleis se prys

Die kannibaal maak ‘n restaurant oop in donker Afrika. Een van sy eerste gaste is ‘n ou vriend wat sommer wil kom loer wat alles op die spyskaart is. R50 vir ‘n Argitek, R60 vir ‘n ingenieur, aandelemakelaars is amper verniet en Politici is R250 een.

Vriend: “Nou vir wat is die politici so verskriklik duur?”
Eienaar: “Het jy al ooit probeer om een van hulle skoon te kry?”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.