Viskoekies
25 June 2009
Die meisie vat haar ou vir die eerste keer na haar ouerhuis toe. Terwyl hulle by die tafel sit en middag-ete eet haak die ou af en sê vir die Tannie: “Jislaaik maar Tannie se viskoekies smaak darem lekker.”
Die meisie stik amper aan haar kos, stamp hom met die elmboog en fluister: “Eet met jou ander hand, dis pampoenkoekies “










Gesels saam!