Ons is altyd op soek na nuwe (snaakse) Afrikaanse of Suid-Afrikaanse materiaal. Stuur gerus grappies, prentjies, videos, en enige soortgelyke ding na grappies@lagjoudoos.co.za.
Vir elke geplaasde item kwalifisseer jy vir ‘n trekking om wyn/ander te wen aan die einde van die jaar! Ek sal laat aflewer by jou adres voor Kersfees!