Onderstaande ‘n lys van winkels waar ‘n man ‘n verniet braairooster kan kry.
Checkers
Shoprite
Pick n Pay
Woolworths
Spar
Seven Eleven
Elite
Clicks
Makro
Metro
Hyperama
Hypermarket
Fruit and Veg city
Let op na die hoër rooster vir goed warm hou en die broodrooster bykomstighede. Jy kan natuurlik net weer die wiele aansit en jou rooster saam met jou neem waarheen jy ook al gaan.

Nuwe verniet braairoosters
Maak nou net seker jy tel nie een van die plastiek roosters op nie, hulle braai glad nie so lekker nie.
Dankie aan Omar vir die laat weet
