Gert, ‘n wit ou staan en pee by die krip toe Jomu, ‘n reuse swart man instap en langs hom kom staan. Jomu haal sy meneer uit en Gert kan nie help om te staar na die grote daarvan nie.
Gert: “Genade Jomu, ek kan nie help om te wonder wat julle swart ouens doen om met sulke monsters geseën te word nie.”
Jomu: “Maklik, ons begin al van klein tyd af deur ‘n baksteen aan ‘n toutjie om ons mannetjies vas te maak en teen die tyd dat jy my ouderdom is, is dit sulke groot menere”
Gert: “Reg so, ek begin sommer vanmiddag met daai raad”
‘n Week later kry die twee mekaar in die hysbak.
Jomu: “So hoe gaan dit met die oefening en die mannetjie-meneer?”
Gert: “Dit gaan great, ek dink ek begin nou resultate te sien want vanoggend het dit begin swart word…”
