Die bekende rektale chirurg doen sy saal rondtes met die saal suster, junior dokters en mediese studente. In die laaste saal wat hulle besoek wys die pasiĆ«nt aan die suster dat daar iets agter die dokter se oor sit. “Dokter, u het ‘n setpil agter u oor”, fluister sy aan hom.
“U weet natuurlik wat dit beteken”, roep hy uit “een of ander poephol het my potlood”
