Hoe verduidelik jy vir ‘n plaasboer wat ‘n G-String is?
Maklik: Dit is iets wat sit soos ‘n half-duim fanbelt oor ‘n 3 duim poellie
of
‘n G-string is ‘n toutjie wat gespan is vanaf Paraguay tot Kakamas