‘n Eis van R500 000 word ingestel teen ‘n motoris deur ‘n voetganger oor wie se voet hy gery het. Die twee “loop” mekaar raak voor die hofsaak en die motoris vra aan die voetganger sonder voet “Dink jy ek is ‘n miljoenêr om so ‘n eis in te stel?”
“Nee”, antwoord voetloos “maar dink jy ek is ‘n duisendpoot”
