Vat so SARS
Nou dat ek weer voorlopige belasting MOET indien….
Die entrepreneur is omgekrap want SARS het vir hom ‘n vorm gestuur waarop hy moet raai wat sy inkomste vir die jaar gaan wees sodat hy voorlopige belasting daarop kan betaal. Na baie getop en gekreun stuur hy uiteindelik hy die vorm terug aan SARS sonder sy naam en adres daarop met ‘n briefie wat lees:
“As jy my wil dwing om te raai wat my inkomste gaan wees meneer kan jy maar gerus raai wie se opgawe die is”










Gesels saam!