Vir Adeline
Van der Merwe en sy warm meisie stop in ‘n bos bome na ‘n lekker dans die aand. Die meisie raak hartstogtelik aan die vry met van der Merwe en na ‘n paar minunte fluister sy in van der Merwe se oor: “Gaan sit op die agterste sitplek”
“Nee, sĂȘ Van, “Ek wil nie”
“Kom nou man, gaan sit nou agter” por die meise aan
“Nee, ek wil nie”
“Hoekom de hel wil jy nie agter gaan sit nie Van?” vra sy desperaat
“want ek wil eerder hier by jou bly”
