Van der Merwe, die valskerm soldaat, moet sy eerste valskerm sprong maak.
“Nadat jy gespring het tel tot 5 en trek die eerste toutjie, as die valskerm nie oopmaak nie trek die tweede toutjie om die nood-valskerm oop te maak. Na jy geland het sal ‘n vragmotor jou kom optel.” sĂȘ die instrukteur.
Van der Merwe spring uit die vliegtuig, tel tot 5 en trek die toutjie. Niks gebeur nie. Van trek dadelik die tweede toutjie en niks gebeur nie.
“Blerrie leuenaars” dink Van der Merwe “as ek onder land sal daar seker ook nie ‘n vragmotor wees nie”
