Robin Hood, 007 en van der Merwe is in ‘n skyfskiet kompetisie. Robin Hood skiet met sy pyl en boog die appel middel deur op die outjie se kop.
Hy sê: “Ek is Hood, ROBBIN HOOD”.
Daarna doen 007 dieselfde met sy 9 millimeter pistool. Hy sê: “Ek is Bond, JAMES BOND”.
Van der Merwe haal sy kettie uit en skiet die outjie tussen die oe, morsdood, op die plek.
Hy sê: “Ek is sorry ,FOKKEN SORRY!”
Dankie John
