grappies
Home » Grappies

Tweelinge…

“Sjoe, ek wil nie graag ‘n tweeling hê nie” se die een vroutjie aan ‘n tweeling mamma, want as hulle huil, huil hulle twee seker saam?”
“Nee wat” antwoord die tweeling mamma, dit gebeur soms maar meestal skreeu die een so hard dat jy die ander een glad nie eens kan hoor nie”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.