Twak Praat #1
6 October 2009
Die man bel die dokter in hoog nood “Kom gou, my vrou slaap altyd oopmond en nou het daar ‘n muis ingehardloop”
“Ek is nou daar, hou solank ‘n stuk kaas voor haar mond sodat dit die muis probeer uit lok”
Toe die dokter opdaag sit Koos met ‘n stuk vis voor sy vrou se mond.
“Wat maak jy? Ek het gesê kaas, muise eet nie vis nie!”
“Ja dok, ek probeer nou eers die kat uitlok wat agter die muis aan is”










Gesels saam!