Op die grens het ons nuwe fancy winkels gekry met nuwe fancy tills. As jy die ding daaroor skuiwe wat jy wil koop dan staan die geld so digital daar geskrywe en jy moet dit wat daar staan betaal. Ek wil toe daar ‘n boksie metches koop, nou die boksie het sulke strepetjies op , en die juffrou skuif die strepies so oor die till en daar staan R7.88 geskrywe in digital.
Ek sê: “juffrou, jy is seker van die pad af hoe kan ‘n boksie metches R7.88 kos?”
Sy sê: “troep, as die till sê hy kos R7.88, dan kos hy R7.88″
“Juffrou, jy weet seker wat jy met R7.88 se boksie metches kan maak?”
“Nee” sê sy, “Ek kan ongelukig nie, want daar sit alreeds ‘n R38 se komkommer”
