Die passasier in ‘n huurmotor(taxi man) tik die bestuurder op die skouer om hom iets te vra.
Die bestuurder gil, verloor beheer oor die voertuig en sy blaas, ry amper in ‘n bus
vas, jaag oor die sypaadjie en stop millimeters van ‘n winkel venster af.
Vir ‘n paar oomblikke is alles doodstil in die motor. Die drywer sê in ‘n bewerige stemmetjie, “Moenie dit weer doen nie asseblief. Ek het my amper doodgeskrik.”
Die passasier sê “ek is ook nou amper dood geskrik, wat het gebeur toe ek op jou skouer tik?”
Die bestuurder antwoord, “Dit is nie regtig jou fout nie. Vandag is my eerste dag as ‘n huurmotor bestuurder. Vir die laaste 25 jaar het ek ‘n lykswa bestuur!!”
Dankie Tannie Dolfie
