Teen die wapenwet gemik?
28 January 2010
Die onderwyseres wil die voordele van ontwapening aan die klas verduidelik.
‘Wie van julle is teen oorlog gekant?’ vra sy.
Almal steek hulle hande op.
‘Jannie, hoekom is jy teen oorlog gekant?’ vra sy.
Jannie: ‘Want oorloë maak geskiedenis.’










Gesels saam!