Sommige vrae het net eenvoudig nie 'n goeie antwoord nie, veral as dit man en vrou is wat die vrae vra.
'n Ware vriend is altyd daar vir jou vrou!
So skoonma gaan saam op vakansie maak nie saak hoe sy inpas of nie.
So 'n paar grappies wat oor trou, getroud wees, troues en dan natuurlik egskeiding gemaak word.