Kinderloos? Kerse werk skynbaar goed.
Sommige mense "stress" wanneer die groot tyd vir kind baar aanbreek. Nou wil jou kar ook nie aansit nie...en dit is dalk jou eerste kind...en die hospitaal help jou ook nie vinnig genoeg nie...
So wie het die vrou gemaak?
Al gewonder wie, indien enigeen, jou gaan mis as jy heengaan? Hier is Koos se vrou, 'n voorbeeld van hoe om dit gedoen kan word.