Freshly ground sing mos oor 'n "Pot Belly" en dit laat die pot bellies beter voel. Hier is 'n ou grappie om verder te help.
In my verdediging...hierdie is/was 'n lang week...
Sommer 'n bietjie twak gesels om die brein aan die gang te kry.
Wat bedoel jy water in die vergasser(carburetor) en wat weet jy in elk geval van die ding?
Miskien bietjie grof vir sommige geselskap...miskien te waar vir ander...miskien net snaaks as jy onder 55 is?