As jy dit eers aangeleer het is dit verskriklik moeilik om dit weer af te leer, maak nie saak wat jy (of jou) probeer nie.
Wel, is sy?
Kinders wil (soms) nie stilsit in die kerk nie (selfs grootmense sukkel soms). Hierdie enetjie oor 'n seuntjie wie se ma moeg raak vir sy sondes
Praat advokate ooit die waarheid? Wel hier is die antwoord vir jou as jy ooit gewonder het daaroor.