Ja Jannie het nie 'n perfekte een nie, maar Sannie weet ook nie van beter nie
Hier is 'n paar goeie antwoorde vir die bokkies wat aan die ontvangskant van optel praatjies is en nie hulle eie "vlieg in jou moer" antwoorde kan uitdink nie.
Die bulle se horings kort kondome of dalk kort hulle net langer horings.
Heel waarskynlik is daar geen fout met daai bord nie.