Joost en Ollie beland in dieselfde kamer gedurende hulle rugby toer van New Zealand. "Arme Joost" sê Garry toe hy dit sien, "Hy sal nie 'n oog toemaak nie want ou Ollie snork erger as 'n bulhond."
Die volgende oggend by die ontbyt tafel vra Gary vir Joost, "En, kon jy ...
Sommer 'n paar kort grappies alles in een gerol vir maklike lees
Julle ouens wat onderbroeke dra met gate in is blykbaar besig om die Nasie se naam te vergat. Of so sê sommige vrouens....
Dalk het Jannie 'n punt beet oor die blommetjies en bytjies...
Moeg van eposse oor hoe om jou, hmm, meneer groter te maak? Vergeet van renosters, haaie, skuurpapier, viagra en al daai goed, hier gee die regte man te regte advies.