LagJouDoos
Waar Afrikaanse humor leef!
  • Home
  • Omtrent
    • FAQ
    • Kopiereg
    • Terms/Terme
    • Skakel na en van
You are here : LagJouDoos » Tag for Sannie

Sannie op die pil

Posted On Saturday, February 28, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: ouma, Sannie  
Sannie se ouma vra haar: "Wat wil jy vir jou verjaarsdag hê, Sannie?" "Die pil Ouma", sê klein Sannie. Ouma kry amper n hartaanval en vra "vir wat soek jy die pil Sannie??" Sanniesê: "Ek het nou tien poppe en GENOEG is GENOEG!!!?"
Read More

Jannie se diere

Posted On Saturday, February 28, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: hoenders, Jannie, koei, Sannie  
Die juffrou vra: "Klas, se vir my wat gee hoenders?" Marietjie antwoord: "Eiers juffrou" "Nou wie kan vir my sê wat gee boerbokke?" Sannie sê "Bokmelk juffrou" "En wat gee 'n koei ons?" Jannie antwoord "Wiskunde en huiswerk juffrou!"
Read More

Sannie se goudvis dood

Posted On Saturday, February 28, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: Sannie  
Klein Sannie is in die tuin besig om 'n gat toe te gooi, toe haar buurman oor die heining loer. Geinteresseerd in wat sy doen, vra hy vriendelik: "Wat doen jy daar, Sannie?" "My goudvissie is dood," antwoord sy met traantjies in haar oë sonder om op te kyk "en ek ...
Read More

Sannie se tattoo

Posted On Saturday, February 28, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: bles bridges, Jannie, sanger, Sannie, tattoo  
Sannie besluit een dag om 'n tattoo van haar gunsteling sanger, Bles Bridges te kry. Sy gaan na 'n tattoo winkel toe in die dorp en sit toe 'n B op die een boud en 'n B op die ander boud, vir Bles Bridges. Daardie aand bad sy en Jannie saam.  Sannie trek ...
Read More

Jannie en Sannie in die eksamen

Posted On Saturday, February 28, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: eksamen, Jannie, Sannie  
Eksamen Vraag: Teken die vroulike voortplantings orgaan Sannie loer in haar broek. Jannie sien haar en sê: Juffrou, Juffrou, Sannie kyk af!
Read More
Older Entries «
» Newer Entries
  • Lukraak Items
    • Ek wil pee maar mag dit nie so noem nie…
    • Warm sitplek
    • Pynverligting vir Ghout
Berica WordPress Theme By PPI
Indiana Match | Los Angeles Singles | Lab Assistant Jobs
Copyright © 2012. All Rights Reserved.