Hoekom sukkel die Lions so? Wel hier is die antwoord en ons is selfs voor die Rapport!
Nando's - 'n goeie advertensie of onnodige gekrap waar dit nie(meer) jeuk nie?
Koos is duidelik nie 'n Australiese ondersteuner nie
hmm, ek het dit nie geskryf nie - stuur gerus jou anti-(stormers, blou bulle,cheetas,ens) goed in dan plaas ek dit dalk!
Rugby persoonlikhede. Oppas vir die taal!