Naas wie? Ek warm solank op vir die Rugby grappies wat die week gaan loop.
Joost en Ollie beland in dieselfde kamer gedurende hulle rugby toer van New Zealand. "Arme Joost" sĂȘ Garry toe hy dit sien, "Hy sal nie 'n oog toemaak nie want ou Ollie snork erger as 'n bulhond."
Die volgende oggend by die ontbyt tafel vra Gary vir Joost, "En, kon jy ...
Suid-Afrika word gevra om kondome te stuur aan die Wallabies om 'n ekonomiese depressie te verhoed...
Hoe honger was jy al? Honger genoeg om na jou mede passasiers te kyk?
Ontmoet vir Percy Montgomery die Brahmaan-bul.