Al gewonder hoe taai die vrouens moet wees van ons taai Springbon ondersteuners? Laat Meraai julle wys.
Al gehoor dat hulle sĂȘ 'n man se lengte word aangedui deur die grootte van sy skoen?
Die polisie in die Kaap en die WP weet wat hulle onder 'n blou bul hoed behoort te kry...vandag is 'n uitsondering.
Wat sal die Blou bul dan nou bid vir die WP?