Ja, vir julle wat dogterjies het, koop maar 'n lekker skerp mes.
Pa pak sy tas vir 'n besigheidstrip.
Sy 3 jarige dogtertjie sit op die bed en speel.
Sy steek 2 vingertjies uit na hom en roep "pappa kyk".
Speels gryp hy haar hand en druk haar 2 vingers in sy mond terwyl hy lag en sĂȘ "Ek eet sommer jou vingers op".
Hy gaan ...