Naas wie? Ek warm solank op vir die Rugby grappies wat die week gaan loop.
Jou pa is ryk, baie ryk. Jy spog met sy geld. Jy soek mos nou vir moeilikheid man.
Ja boet. Soms gooi die lewe nie net 'n draaibal in jou rigting nie dit gooi sommer die kolf agterna.
Jou "date" vir die aand eet jou salaris vir die maand op in die restaurant. Wat sê jy?