Koos kry goeie advies van Gary Player oor hoe om beter gholf te speel in die Suidooster...
Lyk my die huwelik leen homself tot grappies, of is dit tragedies versteek in die vorm van 'n grappie, amper soos 'n Nostradamus waarskuwing waar jy nie seker is waarvoor en wanneer jy eintlik moet bang wees nie.
Assof oudword nie klaar sy eie uitdagings het nie sit 'n ou dan soms met 'n ongevoelige vrou ook nog.
'n Ware vriend is altyd daar vir jou vrou!
Ja, voor Charlize die plek bekend gemaak het was daar darem Koos, Kallie en Mike gewees wat daar rondgehang het.