Koos, Mike, en "Die Ou". Wie gaan jy huis toe neem mejuffrou?
Het jy geweet dieselfde skroewedraaier wat 'n skroef kan oop skroef kan ook soms ook benodig word vir geboorte? Ek ook nie...
Koos, die boer van die jaar, die een is vir jou.
So hanteer mens beledigings, aanmerkings opmerkings en lastige motorfietsryers
Julle moes al na 'n boereraat of ding gekyk het en gewonder het of dit nie beter sal wees om maar eerder aan te hou ly aan die kwaal waarvoor die boereraat uitgedink is nie. Hier is enetjie oor lintwurms wat jou ook dalk sal laat dink dat dit dalk beter is om vrede te maak met jou maatjies....