Hierdie is 'n ou storetjie oor Koos se pragtige, hakkelende, lekker meisie...
Wees nou eerlik, jy het al gedink daaraan om bietjie vroeër huis toe te gaan was wat jy veronderstel is. Al gewonder wat die gevolge sal wees? Ou Koos het, en het uitgevind.
Wat maak mens die hele dag in die ouetehuis? Oom Koos kry oumens smarties in die hande en besluit om die eentonigheid van sit en niks doen nie te verander.
Hoe toegewyd is jy tot jou sport? Hoe de hel meet jy tegewydheid tot 'n sport in elk geval. Is die ou wat elke wedstryd op TC kyk meer of minder toegewyd as die ou wat net een daarvan speel? Elk geval - 'n bog storie oor toegewydheid tot hengel
Al ooit gewonder hoe sommige mense dit reg kry om maklik die putjie te haal en ander sukkel hulle weer dood? Hier is 'n storietjie oor hoe die manne wat bril dra dalk 'n voorsprong kan bewerkstellig.