Die sewejarige Jannie het gewonder waar hy vandaan kom.
"Hoe het ek hier gekom, Mamma?" vra hy ewe onskuldig. Sy ma gee hom toe die standaard antwoord : "Die ooievaar het jou gestuur.'
"Het die ooievaar vir mamma ook hiernatoe gestuur?"
"Ja my kind, hy het my ook gestuur."
"En vir ouma en ...
Die onderwyseres bespreek "bloedsomloop" met die kinders.
"As ek nou op my kop sou staan, sal die bloed in my kop inloop en ek sal rooi word in my gesig. Is dit so?"
"Ja , juffrou" antwoord die klas.
"Nou wie kan vir my se hoekom hardloop die bloed nie in my ...
Die juffrou spandeer die hele periode om magnete aan haar klas te verduidelik in die natuurwetenskap klas. Sy wys hoe magnete spykers optel en wat dit doen met ystervylsels.
Toe dit uiteindelik vraetyd is, sĂȘ sy: "My naam begin met 'n 'M' en ek tel allerhande goed op - Wat ...
Drie knapies word in die dieretuin vasgetrek omdat hulle droogmaak. Die beampte sleep hulle na die hoof veldwagter wat met 'n baie nors stem vir die eerste outjie vra.
"Wie's jy en wat het jy gemaak?"
Ewe onskuldig ontwoord hy: "My naam is Chris en ons het peanuts in die olifant ...
Janinie kom die huis binne terwyl hy droewig huil en sy agterstewe vryf.
"Wat's fout boetie?" vra sy ma besorgd.
"Pappa het sy duim met die hamer raakgeslaan" verduidelik Jannie al snikkend.
"Dis nie iets om oor te huil nie -" probeer ma troos - "Jy moet daaroor lag"
Met 'n bewende stemmetjie antwoord ...