LagJouDoos
Waar Afrikaanse humor leef!
  • Home
  • Omtrent
    • FAQ
    • Kopiereg
    • Terms/Terme
    • Skakel na en van
You are here : LagJouDoos » Tag for Jannie

Jannie se kriek

Posted On Tuesday, March 3, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: Jannie, kriek, moer  
Jannie se kriek
Read More

Jannie en Boks

Posted On Sunday, March 1, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: boks, doos, Jannie, mooi  
Jannie - : "Juffrou hoe spel mens 'boks', met 'n 'x' of 'n 'k'?" Juffrou - : "Jannie, boks is nie 'n mooi afrikaanse woord nie. Doos is 'n beter woord." Na 'n kort wyle... Jannie - : "Juffrou my sin is klaar..." Juffrou - : "Lees vir ons jou sin Jannie" Jannie - : ...
Read More

Neem aan…

Posted On Saturday, February 28, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: Jannie, Meraai, Sannie  
Sinne met die woorde "neem aan"
Read More

Jannie wil nie huiswerk doen nie

Posted On Saturday, February 28, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: huiswerk, Jannie, seun  
Jannie weier om sy huiswerk te doen. Om hom te probeer oortuig wat reg is, sê sy pa: " Seun, toe Abe Lincoln, 'n baie beroemde president, jou ouderdom was - het hy in die nagte by kerslig sit en huiswerk doen!" "Ja," antwoord die Jannie "...maar toe hy jou ouderdom ...
Read More

Jannie se diere

Posted On Saturday, February 28, 2009 By grappies. Under Grappies  Tags: hoenders, Jannie, koei, Sannie  
Die juffrou vra: "Klas, se vir my wat gee hoenders?" Marietjie antwoord: "Eiers juffrou" "Nou wie kan vir my sê wat gee boerbokke?" Sannie sê "Bokmelk juffrou" "En wat gee 'n koei ons?" Jannie antwoord "Wiskunde en huiswerk juffrou!"
Read More
Older Entries «
» Newer Entries
  • Lukraak Items
    • Visvang in die donker
    • Seks op gevordere ouderdom
    • Koos, die INnige simpatiseerder
Berica WordPress Theme By PPI
Indiana Match | Los Angeles Singles | Lab Assistant Jobs
Copyright © 2012. All Rights Reserved.