Dalk het Jannie 'n punt beet oor die blommetjies en bytjies...
Jannie se Wiskunde onderwyser is slim, maar nie naastenby so slim soos Jannie nie.
'n Paar antwoorde deur kinders aan onderwysers waar jy nie seker is of hulle geprys of geslaan moet word nie.
Sommige vrae het net eenvoudig nie 'n goeie antwoord nie, veral as dit man en vrou is wat die vrae vra.