Gatiep skei.
Meraai, die werkende vrou
Dalk moes hy die deur gesluit het
Dominee kry vir Gatiep en vra hom hoe dit gaan. "Djy wiet, ek en die oubaas daar bo is tight. Hy wiet ek kannie in die aand sien nie, so as ek in die aand opstaan en ek gaan toilet toe, dan gaan die lig sommer vanself aan, as ek ...