Om te beskerm en te dien, en nie 'n horlosie vir dronkaards te wees nie.
Al gewonder hoe taai die vrouens moet wees van ons taai Springbon ondersteuners? Laat Meraai julle wys.
So, wees nou eerlik, dit kon jou ook oorgekom het
Gatiep, Meraai en sulke tyd.